CommunityCommunityLocal newsNewsNewsNews galleriesPhoto Galleries

Bande brand oor Smartmeters (gallery update)

Vermy asb ten alle koste die Ou Johannesburgpad. Betogings het begin en die pad word deur brandende bande en boomtakke versper.

Vermy asb ten alle koste die Ou Johannesburgpad. Betogings het begin en die pad word deur brandende bande en boomtakke versper.

Die oproer gaan oor die Smartmeter-projek. Inwoners van Waldrift steun nie die projek nie. Daar is egter sommige wonings waar smartmeters geinstalleer is en vandag is daar verkeerdelik aan alle inwoners briewe uitgedeel dat hulle die oorskakeling moet doen. Volgens DA-raadslid Elize Aucamp moet motoriste alternatiewe roetes gebruik om van Roshnee en De Deur Vereeniging binne te kom en motoriste kan nie by Waldrift of Langrandstraat afdraai nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button