VANDERBIJLPARK. – Die Vereeniging Gimnasium se eerste rugbyspan het Saterdag op die Isak Steyl-stadion vir Transvalia met 33-23 geklop om as die Valke se grootskole-kampioen gekroon te word.
VANDERBIJLPARK. – Die Vereeniging Gimnasium se eerste rugbyspan het Saterdag op die Isak Steyl-stadion vir Transvalia met 33-23 geklop om as die Valke se grootskole-kampioen gekroon te word.
Een van Gimmies se stormramme op die aanval. Foto: Ettienne van Rensburg
Dylan Schoeman stamp ‘n verdediger van Transvalia af. Foto: Ettienne van Rensburg
Dylan Schoeman stamp ‘n verdediger van Transvalia af. Foto: Ettienne van Rensburg
Enrico Robbertse rank om besit in die lug te wen. Foto: Ettienne van Rensburg
Dylan Schulz bars oor die voordeellyn. Foto: Ettienne van Rensburg
Jan Kabuschagne, kaptein van Gimmies hou die trofee omhoog. Foto: Ettienne van Rensburg
Spelers van die Vereeniging Gimnasium vier fees nadat hy as die Valke-kampioen gekroon is. Foto: Ettienne van Rensb urg