NewsNews

Wurg-ma se saak uitgestel

Soniya Koekemoer se saak is uitgestel na 11 Augustus.

Soniya Koekemoer se saak is uitgestel na 11 Augustus.

Volgens haar prokureur Francois de Kock was sy vanoggend te emosioneel om te pleit. Hulle het in oorleg met die staatsaanklaer Erik van der Merwe van die Nasionale Vervolgings gesag die saak laat uitstel. Soniya het vinnig in die bank verskyn maar het geen emosie getoon nie.

 

michelle koekemoer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button