News
Wurg-ma se saak uitgestel – Video:Jannie du Plessis
VANDERBIJLPARK. – Nadat daar gewag is vir Soniya Koekemoer (34) om vanaf “Sun City” (Johannesburg Sentraal Gevangenis) na die Streekhof op Vanderbijlpark vervoer te word, het sy teen 10:30 net ‘n paar minute in die hof verskyn en haar prokureur het versoek dat die saak uitgestel word aangesien sy te emosioneel was om met hom te konsulteer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!