Photo GalleriesSportSportSport

Eindstryd wink vir V’niging

Ettienne van Rensburg VEREENIGING. – Dit is ‘n goeie beleid om nooit te ver voortuit te dink nie, maar die vooruitsig om in die Peregrine-eindsryd te speel, behoort in agterkop van die Vereenigig-rugbyklub se eerste rugbyspan rond te maal. Vereeniging se vlagskip kom more (Saterdag 30 Julie) om 16:00 op sy tuisveld teen Springs in …

Ettienne van Rensburg

VEREENIGING. – Dit is ‘n goeie beleid om nooit te ver voortuit te dink nie, maar die vooruitsig om in die Peregrine-eindsryd te speel, behoort in agterkop van die Vereenigig-rugbyklub se eerste rugbyspan rond te maal.

Vereeniging se vlagskip kom more (Saterdag 30 Julie) om 16:00 op sy tuisveld teen Springs in die halfeindronde Valke Peregrine-liga te staan. Die span van Vereeniging het verlede Saterdag in sy laaste groepwedstryd vir die einste Springs met 31-21 in ‘n naelbytstryd geklop. ‘n Tuisveldvoordeel en dié sielkundige voorsprong is goud werd, maar in uitklopwedstryde van dié aard moet jy op die dag op jou beste wees.Dit is iets wat Vereeniging-rugbyklub se hoofafrigter, Stefan Jacobs, terdee besef en enige sprake van oorgerustheid sal hy vinnig nekomdraai.

_97O4534 (Large) (2)
Die Vereeniging-rugbyklub se eerste rugbyspan het vanjaar puik rugby opgelewer en kenmerkende stormlopies soos die sal in die halfeindronde teen Springs goud werd wees. Foto: Ettienne van Rensburg
_97O4566 (Large)
Die Vereeniging-rugbyklub se eerste rugbyspan het vanjaar puik rugby opgelewer en kenmerkende stormlopies soos die sal in die halfeindronde teen Springs goud werd wees. Foto: Ettienne van Rensburg

 

Related Articles

 
Back to top button