News
Elke stem tel
MEYERTON. – DA-raadslid van Wyk 14 mnr. Phil Pretorius moedig inwoners aan om vandag te kom stem. “Die probleem is juis wanneer mense dink dit gaan nie ‘n verskil maak of hulle stem of nie stem nie. Elke stem tel,” sê hy. Mnr. Pretorius staan weer vanjaar as Wyk 14 se kandidaat vir die Demokratiese …

MEYERTON. – DA-raadslid van Wyk 14 mnr. Phil Pretorius moedig inwoners aan om vandag te kom stem.
“Die probleem is juis wanneer mense dink dit gaan nie ‘n verskil maak of hulle stem of nie stem nie. Elke stem tel,” sê hy.

Mnr. Pretorius staan weer vanjaar as Wyk 14 se kandidaat vir die Demokratiese Alliansie (DA).
Stempunte is oop tot 19:00 vanaand. Diegene wat nog nie gestem het nie, gaan maak gerus jou kruisie om jou stem te laat tel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



