NewsNews
Metsimaholo Munisipale Water Prys Verhogings – 2016 – 2017 jaar
Mnr. Louw Botha, verbonde aan ‘n gerespekteerde ouditfirma in Sasolburg, het die afgelope weke ‘n deeglike ondersoek oor die prysverhoging in watertariewe van die Metsimaholo Munisipaliteit gedoen en op ‘n verskeidenheid “onaangename verrassings” afgekom. Lees die volledige berig en bevindings hier.





