Photo GalleriesSportSportSport
Laat die speke vir liefdadigheid sing
VANDERBIJLPARK. – Eerskomende Sondagoggend gaan die speke by Stonehaven on Vaal sing wanneer die tweede Clotan Steel Bergfietswedren oor 5km, 30km en 65km plaasvind. Sowat R20 000 se pryse is op die spel. Die wedrenne skop om 08:00 af en word in samewerking met Spectrumsport ten bate van die Lewensligsentrum vir gestremdes aangebied. Laat inskrywings …

VANDERBIJLPARK. – Eerskomende Sondagoggend gaan die speke by Stonehaven on Vaal sing wanneer die tweede Clotan Steel Bergfietswedren oor 5km, 30km en 65km plaasvind.
Sowat R20 000 se pryse is op die spel. Die wedrenne skop om 08:00 af en word in samewerking met Spectrumsport ten bate van die Lewensligsentrum vir gestremdes aangebied. Laat inskrywings open om 06:30. Vir meer inligting, die roetekaart en uitslae besoekwww.spectrumsport.co.za



