NewsNews

Twee beseer in botsing, Meyerton

Twee mense is vroeër vanaand (10-8-2016) ernstig beseer in ’n botsing in die omgewing van Johan le Roux- en Morrisstraat, Meyerton.

Twee mense is vroeër vanaand (10-8-2016) ernstig beseer in ’n botsing in die omgewing van Johan le Roux- en Morrisstraat, Meyerton. Albei beseerdes was in hul voertuie vasgekeer en is onderskeidelik deur ER24 na Vereeniging Mediclinic en die Sebokeng-hospitaal vervoer, nadat hulle uit hul voertuie bevry is en hul toestand deur paramedici gestabiliseer is. Foto’s: Rudy Francis.

Fotos deur Rudi Francis
Fotos deur Rudi Francis

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button