NewsPhoto GalleriesSportSportSport

Beeldtrofee-glorie wink vir Vaal se spanne

Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek kan eersdaags die heenkome van ‘n string Beelftrofees wees, nadat die Vereeniging Gimnasium, HS Sasolburg en die HS Transvalia vandag hulle kwarteindstryde om die Beeldtrofee vir grootskole gewen het. Vereeniging Gimnasium se eerste span het vroeer vandag vir Linden oortuigend met 55-0 geklop om tot die halfeindronde deur …

Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek kan eersdaags die heenkome van ‘n string Beelftrofees wees, nadat die Vereeniging Gimnasium, HS Sasolburg en die HS Transvalia vandag hulle kwarteindstryde om die Beeldtrofee vir grootskole gewen het. Vereeniging Gimnasium se eerste span het vroeer vandag vir Linden oortuigend met 55-0 geklop om tot die halfeindronde deur te dring. Transvalia se o.14, o.15 en o.16-span het tot die halfeindronde deurgedring – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir meer oor die kwarteindstryde en prag aksiefoto’s  

IMG_2307 copy (Large)

IMG_1798 (Large)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button