Mittal hengelklub se kompetisie – 5 tot 7 Augustus by Rooibult, Vaaldam
Daar is 130 vis gevang, wat 228.960kg geweeg het. Die afdeling wenners was soos volg. Indie Meesters afdeling was ,1st Thys Beeslaar 12 vis 31.345kg, 2de Okkie Eveleigh 10 vis 18.06kg en 3de was Ben Barnard 6 vis 10.905kg Indie Senior afdeling 1st Quintin Botha 38 vis 61.215kg, 2de was Johan Potgieter 6 vis …

| Daar is 130 vis gevang, wat 228.960kg geweeg het.
Die afdeling wenners was soos volg. Indie Meesters afdeling was ,1st Thys Beeslaar 12 vis 31.345kg, 2de Okkie Eveleigh 10 vis 18.06kg en 3de was Ben Barnard 6 vis 10.905kg
Indie Dames afdeling , 1st Sariena Nel 5 vis 9.00kg , 2de was Ansie Potgieter 5 vis 5.95kg, 3de was Lynette Eveleigh 3 vis 4.45kg.
Indien Junior Afdeling 1st Leandri Joubert 3 vis 6.22kg, 2de was Armand Beeslaar 1 vis 3.77kg, en 3de was Adriaan van Zyl 1 vis 2.64kg.
HENGELAAR VAN DIE NAWEEK WAS QUITIN BOTHA MET 38 VIS VAN 61.215kg
Die grootste spesies is soos volg gevang.
|



