
Dr. Deon Kotze het vroeër skuld erken na klein Juandré Bennett oorlede is weens ‘n oordosis narkose toe sy mangels in die Mediclinic Vereeniging op 3 Mei 2012 uitgehaal is. Hou gerus ons webblad dop om op hoogte te bly van die hofverrigtinge.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



