NewsNewsUpdate

Dood na mangeloperasie: My man het voor my oë verander: dr. Kotze sr vrou.

VEREENIGING. - Terwyl dr. Kotze, bekende narkotiseur van Vereeniging, in die beskuldigde bank in die streekhof van Vereeniging sit, is sy vrou Anida, besig om te getuig.

VEREENIGING. – Terwyl dr. Kotze, bekende narkotiseur van Vereeniging, in die beskuldigde bank in die streekhof van Vereeniging sit, is sy vrou Anida, besig om te getuig.

download
Die egpaar is reeds 41 jaar getroud en sy sê die dood van Juandré Bennett (2) weens ‘n oordosis narkose het hulle lewe verander. “My man dra sy gevoelens aan die binnekant en mense mag dalk dink dat hy gevoelloos voorkom. Ons sal nooit die voorval vergeet nie, want dit het ons lewe verander en ‘n klein kindjie se lewe is verby,” sê Anida.
Dit is ‘n baie emosionele dag vir Juandré en dr. Kotze se familie wat in dir hof teenwoordig is.
Juandré is op 4 Mei 2012 in die Mediclinic Vereeniging oorlede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button