
’n Jong seun het vanoggend gesterf nadat hy deur leeus aangeval is op ’n plaas buite Parys. Die seun is onderweg na die hospitaal oorlede. Nooddienspersoneel het langs die pad gewag om bystand te verleen, maar het die seun dood verklaar met sy aankoms by die wagtende ambulansvoertuie. Die seun het klaarblyklik saam met ’n werker in die leeukamp inbeweeg en is toe aangeval.
Die polisie het bevestig dat ‘n saak van strafbare manslag teen die werker geopen is.
Die polisie het bevestig dat ‘n saak van strafbare manslag teen die werker geopen is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



