NewsNews
Nappy Lane roof: Polisie vra hulp
Die polisie soek na inligting wat kan help met die opspoor van hierdie man wat waarskynlik behulpsaam kan wees met die ondersoek na ’n besigheidsroof by Nappy Lane in Parys in Junie vanjaar. Die man is skraal en tussen 1,6 en 1,7m lank. Enigeen wat die polisie kan help met inligting word gevra om speur adjudant-offisier Hunter te skakel by 072 442 3006

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!