LetterOpinions

Raadslid Venter is tops!

Tevrede inwoner van die Vaaldriehoek skryf: Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om raadslid Venter van die DA te bedank vir haar diens wat sy gelewer het. Ek het haar geskakel oor duisende liter water wat vir twee maande lank teen die pad afgeloop het na die pan by Tsepiso. Vandag het ek …

Tevrede inwoner van die Vaaldriehoek skryf:
Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om raadslid Venter van die DA te bedank vir haar diens wat sy gelewer het. Ek het haar geskakel oor duisende liter water wat vir twee maande lank teen die pad afgeloop het na die pan by Tsepiso. Vandag het ek opgemerk dat daar ‘n groot masjien was om ‘n groot gat te grawe. Ek reken dus die probleem sal nou opgelos wees en sal ons waterrekenings aansienlik laer wees, aangesien ons nie nodig gaan hê om water te betaal wat in die pad afloop nie! Mevrou jy is tops!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button