News

Vragmotor met hoenders op in ongeluk

VEREENIGING. – Werknemers van die Vereeniging/Vanderbijlpark Dierebeskermingsvereniging (DBV) het tans hul hande vol om hoenders te red. ‘n Vragmotor wat sowat 7 000 hoenders vervoer het, was in ‘n botsing betrokke en almal spring in om die hoenders te help. Die ongeluk het op die hoek van die Ou Johannesburgpad en Grasmerepad by Walkerville plaasgevind. …

VEREENIGING. – Werknemers van die Vereeniging/Vanderbijlpark Dierebeskermingsvereniging (DBV) het tans hul hande vol om hoenders te red.

‘n Vragmotor wat sowat 7 000 hoenders vervoer het, was in ‘n botsing betrokke en almal spring in om die hoenders te help.

14238144_10154185819864843_469868593311881826_n

Die ongeluk het op die hoek van die Ou Johannesburgpad en Grasmerepad by Walkerville plaasgevind. Werknemers van Johannesburg DVB is ook op die toneel om ‘n hand by te sit.

 

14258116_10154185819869843_2702791879361639170_o

 

Bestuur  versigtig in die omgewing.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button