Local newsNews
NWU Vaal studente betoog oor fooie
VANDERBIJLPARK. – Studente van die Vaaldriehoek van die Noordwes-Universiteit het Woensdagoggend by die landswye Fees Must Fall protesveldtog aabgesluit. Motoriste word versoek om Hendrik van Eck Boulevard te vermy. Die pad word deur studente en brandende buitebande versper.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!