Die presiese oorsaak van die botsing is nog onbekend. ER24, Netcare911 en ander ambulansdienste was op toneel, sowel as die brandweer, die polisie en verkeersafdeling. Een pasiënt is in ‘n kritieke toestand deur ER24 na Vereeniging Mediclinic vervoer.
Nog twee pasiënte, wie se toestand ernstig maar nie kritiek was nie, is na die Vereeniging/Kopanong-hospitaal geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



