News
Twee vas na onwettige visvangbedrywighede
VEREENIGING. – Duisende visse is onlangs in groot maat uit die Vaalrivier getrek en geslag. Volgens DA-raadslid Dalene Venter, is dit onwettig. Twee persone is tot dusver in hegtenis geneem. * Lees die volledige berig in dié week se Vaalweekblad

VEREENIGING. – Duisende visse is onlangs in groot maat uit die Vaalrivier getrek en geslag.
Volgens DA-raadslid Dalene Venter, is dit onwettig.
Twee persone is tot dusver in hegtenis geneem.
* Lees die volledige berig in dié week se Vaalweekblad
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



