VANDERBIJLPARK. – Twee jaar na ‘n jong meisie op die operasietafel in die Vanderbijlpark Mediclinic gesterf het, is die staat gereed om ‘n plaaslike dokter te vervolg.
Dit word as ‘n baie hoë-profiel saak beskou. Sy is op 4 November 2014 dood. Die dokter wat by die Vanderbijlpark Mediclinic praktiseer, het Vrydag 7 Oktober in die plaaslike Landdroshof verskyn nadat hy deur die staat gedagvaar is.
LEES MEER IN VAALWEEKBLAD WOENSDAG 12 OKTOBER – Jannie du Plessis
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



