EntertainmentNewsNewsSportSport

Vuurwerke by Ultimate Raceway – PHOTO GALLERY – Jannie du Plessis

VEREENIGING. - Vonke het Saterdag 1 Oktober op Ultimate Raceway renbaan gespat en nie net met die asemrowende vuurwerkvertoning nie maar ook op die baan waar 146 renjaers die stryd aangesê het.

VEREENIGING. – Vonke het Saterdag 1 Oktober by die Ultimate Raceway-renbaan gespat en nie net met die asemrowende vuurwerkvertoning nie, maar ook op die baan waar 146 renjaers mekaar die stryd aangesê het.
Meer as 4 000 toeskouers het die eerste wedren onder die nuwe promotorskap en leiding van Izak Spies bygewoon. Die dag se verigtinge was ‘n reuse-sukses en die dag se reëlings, wedrenne en binneveld aktiwieteite het soos ‘n goed ge-oliede enjin geloop!
LEES VERDER IN VAALWEEKBLAD 12 OKTOBER
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button