News

Voetganger op R59 dood

MEYERTON. - 'n Voetganger is gisteraand net voor agt op die R59 doodgery.

Die voorval het voor die Johan le Roux-afrit plaasgevind.

Daar was twee volwassenes en twee kinders in die voertuig, maar hulle het gelukkig geen beserings opgedoen nie.

Midvaal Brandweer was vinnig op die toneel.

* Motoriste word gevra om op die uitkyk te wees vir voetgangers wat oor die snelweg beweeg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button