LetterNewsOpinions

Sleutels in Vaalpark gevind

These keys were found in Vaalpark last week Friday, October 7.

Alta Enslin laat weet: My man het Vrydagmiddag, 7 Oktober, sleutels opgetel – verby Spar in Vaalpark op pad Sasolburg toe naby Eco Park se ingang. Dit lyk of een van die sleutels ‘n kluis s’n kan wees. Stuur ‘n SMS met die woord “Sleutels” en jou naam na Vaalweekblad by 083 246 0523 as jy vermoed dat dit joune kan wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button