CommunityNewsNews

Kinkel in die kabel? #DuPreezHofsaak

VEREENIGING. - Konstabel Chapatso se kruisondervraging is verby en volgende aan die beurt is sy kollega, konstabel Mofokeng.

Konstabel Mofokeng se weergawe is basies dieselfde as die van sy kollega.

Die verdediging beweer nou egter dat Rescom eerste op die toneel was en nie die polisie nie. Daar is ook onsekerheid wie van die publiek almal in die huis was ná die driedubbele-moord.

Konstabel Mofokeng het sy getuienis afgelê en is verskoon.

Môre sal die pataloog eerste in die getuiebank inskuif.

* Hou gerus Vaalweekblad dop vir die nuuste hofgebeure in die #DuPreezHofsaak

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button