VEREENIGING. – Dag twee van Fanie du Preez, vermeende gesinsmoordenaar van Vanderbijlpark, se verhoor is volstoom aan die gang.
Die staat het vanoggend dr. Mpho Seele geroep om oor die nadoodse ondersoek te getuig.
Vaalweekblad sal binnekort berig oor Thea, Carlia en Phillip se wonde.
Kyk hier die foto’s wat op dag een van die #DuPreezHofsaak geneem is deur Jannie du Plessis
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!













