EntertainmentPhoto GalleriesSportSportSport

Howzat-toernooi ‘n reuse-sukses

VEREENIGING. – Die Howzat T20-kriekettoernooi en kliniek vir o.9, o.11, o.13-spanne  wat verlede week by Vereeniging Gimnasium in samewerking met die Morkel Krieket Stigting en Blue Bird Productions aangebied is, was ‘n reuse-sukses. Heinrich Cloete is as die Kolwer van die Toernnooi aangewys. Hy het meer as 200 lopies oor die drie dae se wedtryde …

VEREENIGING. – Die Howzat T20-kriekettoernooi en kliniek vir o.9, o.11, o.13-spanne  wat verlede week by Vereeniging Gimnasium in samewerking met die Morkel Krieket Stigting en Blue Bird Productions aangebied is, was ‘n reuse-sukses. Heinrich Cloete is as die Kolwer van die Toernnooi aangewys. Hy het meer as 200 lopies oor die drie dae se wedtryde aangeteken. Die ander kolwer wat vyftigtalle aangeteken het, is Jono van Zyl, Wyers Fourie en Kyle Cutler. Die top boulers van die toernooi is Ethan Laubscher (9 paaltjies) en Marco Trahms (ses paaltjies).

Volgens Albert Morkel, die meesterbrein van die toernooi, is hy baie tevrede met die gehalte van spel wat gedurende die drie dae se spel opgelewer is.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button