Lifestyle
Dudley Mans van Kruiskyk kuier in die Vaal
Dudley Mans van Kruiskyk kuier by Deo Credo in Vanderbijlpark.
Die immergewilde gospel sanger Dudley Mans van Kruiskyk-faam bedien op 6 November om 9h00 die oggend by die PPK Deo Credo gemeente in President Steyn straat 20, SE1, Vanderbijlpark. Toegang is heeltemal gratis. Vir meer besonderhede skakel vir Gerda by 076 261 2007.



