Lifestyle

Dudley Mans van Kruiskyk kuier in die Vaal

Dudley Mans van Kruiskyk kuier by Deo Credo in Vanderbijlpark.

Die immergewilde gospel sanger Dudley Mans van Kruiskyk-faam bedien op 6 November om 9h00 die oggend by die PPK Deo Credo gemeente in President Steyn straat 20, SE1, Vanderbijlpark. Toegang is heeltemal gratis. Vir meer besonderhede skakel vir Gerda by 076 261 2007.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button