CommunityNewsNews

Jong skraal vrou by robot raak gery

VANDERBIJLPARK. - Die jong skraal vroutjie wat elke dag op die robot op die kruising van Barrageweg en Rosinni Boulevard, skuins oorkant Vaal Mall staan en bedel, is vanmiddag 17 Oktober net na 17:00 na vele waarskuwings deur 'n trok wat se brieke gefaal het raakgery.

VANDERBIJLPARK. – Die jong skraal vroutjie wat elke dag by die robot op die kruising van Barrageweg en Rosinni Boulevard, skuins oorkant Vaal Mall staan en bedel, is vanmiddag 17 Oktober net na 17:00 na vele waarskuwings deur ‘n trok wat se remme gefaal het raakgery.

Nicolene van der Westhuizen (30) is deur Netcar 911 na die Sebokeng hospitaal geneem vir behandeling.

Lees die berig in Vaalweekblad Woensdag 19 Oktober.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button