CommunityNewsNews

Minibus-ongeluk in Meyerton

MEYERTON. - Die bestuurder van 'n minibus het vroeg vanoggend vermoedelik beheer oor sy voertuig verloor in Meyertstraat.

Die minibus het op die sypaadjie tot stilstand gekom.

Midvaal Brandweer en ER24 was op die toneel.

Twee persone is vir geringe beserings behandel en hospitaal toe geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button