Hiermee die uitslae van die kompetisie gehou deur Mittal Hengelklub by Jackie Leonard, Vaaldam die 14de en 16de Oktober 2016.
Daar is 531 vis gevang, wat 522kg geweeg het.
Die afdelingwenners was soos volg.
In die Meesters afdeling was, 1ste Ben Barnard 29 vis 55.61kg, 2de Okkie Eveleigh 30 vis 33.99 kg en 3de was Thys Beeslaar 18 vis 20.15kg.
In die Senior afdeling: 1ste Peet Janse v Rensburg 41 vis – 52.31kg, 2de was Riaan Joubert 45 vis – 46.13kg en 3de was Jakkie Barnard 29 vis – 36.55kg.
Indie Dames afdeling: 1st Lynette Eveleigh 24 vis – 32.815kg , 2de was Sariena Nel 32 vis – 18.883kg, en 3de was Ansie Potgieter 22 vis – 17.05kg.
Indien Junior Afdeling: 1ste Armand Beeslaar 16 vis – 20.54kg, en 2de was Adriaan van Zyl 9 vis – 6.79kg.
In die Penkop Afdeling: 1ste Marlouise Joubert 5 vis – 3.098kg en 2de was Chane Potgieter 1 vis – 0.05kg.
Die Hengelaar van die naweek was Peet Janse v Rensburgh met 41 vis van 52.31kg.
Die grootste spesies is soos volg gevang.
Volskub karp 243 – 284.54kg Peet Janse v Rensburg 4.56KG
Gewone Karp 23 – 41.13kg Ben Barnard 3.730kg
Graskarp 35 – 71.325kg Okkie Eveleigh 3.580kg
Moddervis 189 – 88.365kg Okkie Eveleigh 1.015kg
Baber 15 – 31.555kg Ben Barnard 14.330kg
Geelvis 26 – 5.692kg Lynette Eveleigh 0.345kg
Hengel Groete
Heila Joubert 079 696 1457
Percy van Zyl 082 311 0407
Reklame Beampte




