Photo GalleriesSportSportSport

Foto-gallery: Halfeind-aksie tussen Gimmies en Dokkies

VEREENIGING. – Die eerste krieketspan van die Hoërskool Dr. Malan kom eerskomende Saterdag in Vanderbijlpark teen Driehoek in die eindstryd van die Vaaldriehoek Hoërskole krieketliga te staan nadat hy Gimmies in die halfeindronde uitgeskakel het. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang.

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button