CommunityNewsNews

Ongeluk op R59

MEYERTON. - Een baan van die R59, rigting Suid, is tans vir verkeer gesluit na 'n ongeluk voor die Heineken-fabriek plaasgevind het.

Nooddienspersoneel en Midvaal Brandweer is tans op die toneel.

Vyf pasiënte word vir geringe beserings behandel.

Motoriste word gevra om geduld aan die dag te lê indien hulle die roete gebruik.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button