
Nooddienspersoneel en Midvaal Brandweer is tans op die toneel.
Vyf pasiënte word vir geringe beserings behandel.
Motoriste word gevra om geduld aan die dag te lê indien hulle die roete gebruik.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



