NewsNews

Doodgeslaan langs die Vaalrivier

VEREENIGING. - 'n 47-jarige man is die naweek langs die Vaalrivier doodgeslaan waar hy en sy gesin gekamp het.

Vier aanvallers het die gesin in die middernagtelike ure oorrompel en met selfone en ‘n skootrekenaar op die vlug geslaan.

Buks Oosthuizen wat by die Hanger Bakkery gewerk het, is by die hospitaal dood verklaar en sy lewensmaat Susan is erg aangerand.

* Lees die volledige berig in môre se Vaalweekblad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button