Ontmoet ‘n maat 9 November 2016
Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534. Begin jou SMS met MAATS en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee. *Ek is ‘n lekker man, …

Is jy op soek na ‘n maat of spesiale vriend of vriendin? Stuur ‘n SMS na 45534.
Begin jou SMS met MAATS en tik dan na watter soort maat jy soek. LET WEL: Maatsoekers se SMS’e word onveranderd gepubliseer om ‘n beter indruk van hul skryfvaardigheid en geletterdheidsvlak te gee.
*Ek is ‘n lekker man, soek vrou wat kort is, ek is ‘n dwergie. Ek soek een wat soos ek is.
Ek is 36 jaar en soek een wat lekker praat en my vrou wees. My WhatsApp nommer is 076 406 0336. En ek is een saam.
*Ek is ‘n 41-jarige man, onafhanklik, het geen kinders nie, ek is op soek na dames vriendinne ouderdomme tussen 30 en 45 vir eers en dalk later op die oog op ‘n verhouding, ek rook nie, drink ‘n ietsie, ek is van Vereeniging, hulle kan my WhatsApp of SMS by 072 816 9813. My naam Deon.
*Ek is ‘n 46-jarige man, het geen kinders nie, rook en drink nie, ek hou van musiek, movies en rond gaan.
Ek soek vroue om met my te gesels, geen getroude vroue nie asb? Dames van so 30 tot 40 kan van hul laat hoor asb. naby Vereeniging-area.
Ek het nog nie my sielsmaat gekry nie. 071 270 5660. Foto’s ‘n veryste. Het WhatsApp.
*Ek is op soek na ‘n vriendin. Tussen ouderdom 65-70. Wat nie rook of drink nie. Ek’s 73 jaar jonk. Gesond van gees.
‘n Dame wat ‘n stil plaaslewe wil en kan waardeer. Ek’s woonagtig op ‘n plaas naby Delareyville. My kontak nommer is 083 362 6262.
*Ek is ‘n man van 64 en nog fiks …eks het alles gevat. ek stel nie meer belang in vrouens ek soek ‘n man vir ‘n maat.
Ongeveer 63 jaar oud en wat in Angola geveg het … verkieslik ook as vlieënier. Derick. 078 331 2887.
*Hi al die manne van Sasolburg. Ek is opsoek na eerlike en opregte man in die lewe nie die wat net een ding soek nie. Ek is 44,hou van die buitelewe. WhatsApp my by 062 137 8528.
*Ek is 52 jaar oud, ek soek geskeide manne wat nie drink nie en wat na ‘n vrou kan omsien, hulle moet van 53 tot 59 jaar oud wees, hulle kan my bel of SMS na die no 072 065 2062.
*Ek is graag op soek na ‘n gay vriend. Tussen ouderdomsgroep van 18 en 25. Kan my BBM op BBM NO 299786BBM no is 29978FF4 asb. volledige volfoto op 1ste BBM.
*63 jaar oud soek ‘n opregte dame in haar sestige jare, alleen lopend is wat ek kan vertrou geen leuenaars nie het genoeg daarvan gehad, moet lief wees vir kinders. 076 850 5557.
*Ek is ‘n enkel man van 56 jaar wat mollige liefdevolle dames soek vanaf 45 tot 60 vir ‘n liefdevolle verhouding skakel 082 975 3685 en sms! WhatsApp nommer is 060 796 9777.
*Soek ‘n gay vrou. 073 022 4999 en foto’s welkom.
*Ek is ‘n 51-jarige blanke wewenaar. Ek is op soek na blanke vroulike geselskap met die oog op ‘n ontmoeting.
In die Vaaldriehoek. Ouderdom so tussen 39 en 46 jaar. Wag om van die dames te hoor. Kan my kontak by 072 999 0944 of WhatsApp, BBM pin 2A585337.
*Ek ‘n 63-jarige geskeide man van Warden in die Vrystaat.
Ek is op soek na my lewens maat, ek nou moeg om alleen te wees en soek nou ‘n maat. My naam is Koos. Dames kan my SMS of bel. 063 703 6705.



