NewsNews

Kyk hoe lekker reën dit in die Kruger Wildtuin

Nasionale nuus...

Na die vreeslike droogte waaronder die land die afgelope paar maande gebuk gaan, is daar dele wat die broodnodige reën met ope arms verwelkom.

Een van die dele is die Kruger Wildtuin.

Kyk net hoe lekker het dit reeds daar gereën.

Mariecel-gebied by die Krokodilbrug.
Mariecel-gebied by die Krokodilbrug.

 

Jock Safari Lodge Krugerpark.
Jock Safari Lodge Krugerpark.

 

René van der Schyff
René van der Schyff

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button