CommunityNewsNews

Reënval geen effek op Vaaldam

Die afgelope week se swaar reën en donderstorms het geen invloed op die Vaaldam se watervlak gehad nie.

Die rede hiervoor is dat daar te  min reën by die opvangsgebied wat na die Vaaldam gaan, geval het.

Die watervlak het egter teen gister met 1% gestyg, maar dit is te danke aan die water wat verlede Maandag vanaf die Sterkfonteindam vrygestel is.

Die Vaaldam se watervlak het gister op 27% gestaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button