Die rede hiervoor is dat daar te min reën by die opvangsgebied wat na die Vaaldam gaan, geval het.
Die watervlak het egter teen gister met 1% gestyg, maar dit is te danke aan die water wat verlede Maandag vanaf die Sterkfonteindam vrygestel is.
Die Vaaldam se watervlak het gister op 27% gestaan.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



