
Die polisie en forensiese spanne is steeds besig om die toneel vir meer leidrade te fynkam.
Inligting dui daarop dat dit moontlik ‘n huisrooftog was.
Michelle is deur haar buurman en twee kollegas op haar bed dood aangetref.
Sy is vermoedelik verwurg.
Lees die volledige berig in môre se Vaalweekblad.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



