CommunityNewsNews

Sal jy dit eet?

McDonald's is vol verrassings... die keer 'n lekker soet een, maar ongelukkig sal jy ver moet reis om hierdie bederf te geniet...

McDonald’s Italië het onlangs hul nuwe Sweety con Nutella-burger bekend gestel, waar die bekende kitskosmaatskappy Nutella op die broodjies smeer.

Talle mense het positief op dié toevoeging tot die spyskaart reageer en sosiale media het behoorlik gegons.

Hoewel die Sweety con Nutella kleiner is, bevat dit 257 kalorieë.

Die maatskappy beskryf hul nuwe produk as volg: “ʼn Sagte soetheid is hier wat jy nie sal kan weerstaan nie. Probeer Sweety con Nutella nou: ‘n sagte broodjie met ʼn romerige middel”

 

Capturessss

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button