CommunityNewsNews

KYK: Video van gister se ongeluk by Magic Lawns

BEELDMATERIAAL NIE GESKIK VIR SENSITIEWE KYKERS!

VEREENIGING. – ‘n Ernstige ongeluk het gister tussen twee voertuie by die kruising van die Ou Johannesburgweg (R82) en Zealaan plaasgevind.

Twee mense is in die ongeluk beseer.

Luidens ‘n persverklaring van ER24 het ‘n vrou geringe beserings opgedoen en ‘n man ernstige beserings.

Beide is op die toneel behandel en hospitaal toe geneem.

Hier is die beeldmateriaal van die ongeluk:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button