
Keagan het egter nie geweet wat op hom wag toe hy Die Hemel Weet begin sing nie. Kort voor lank was daar ‘n ander stem ook en toe Keagan sien waar dit vandaan kom was hy aangenaam verras. Hy het sy armpies om Manie se nek gegooi en toe sing hulle die liedjie uit volle bors klaar.
Keagan ly aan ‘n beenmurgsiekte en is ook gehoorgestrem. Hy dra ‘n gehoorstukkie om sy kop wat hom help om te kan hoor.
Keagan se grootste droom is om eendag sy eie album uit te reik.
Kyk die hartroerende video hier:
Hier is nog ‘n video van Keagan:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



