CommunityNewsNews

Hoe vol is die Vaaldam nou?

Hoewel die Vaaldam se watervlak elke dag 'n bietjie styg, is streng waterbeperkings steeds in plek. Inwoners word gevra om water spaarsamig te gebruik, want die krisis is nog lank nie verby nie.

Die Vaaldam se watervlak was op 24 Augustus op 33.3% en teen 7 November het dit skerp gedaal en maar op 26,3% gestaan.

Na onlangse reënval in die opvangsgebied asook die water wat van die Sterkfonteindam vrygestel is na die Vaaldam, het die watervlak gestyg tot 33.3% teen 21 November.

Die Vaaldam voorsien inwoners van Gauteng van water.

Inwoners word gevra om water spaarsamig te gebruik tydens die droogte waaronder die land gebuk gaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button