
Wat moet ‘n mens doen om ook so ‘n mooi figuur te hê? Dit val beslis nie uit die lug uit nie! Monique van Emmenis, uitblinker liggaamsbouer van die Vaaldriehoek, vertel in vandag se uitgawe van Vaalweekblad meer oor wat dit verg om so ‘n lyfie te kry en dit so te hou!
Kry jou Vaalweekblad by jou naaste kafee of straatverkoper teen slegs R5-10.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






