
Midvaal Brandweer is om 21:20 ontbied na die brand op die eerste verdieping. Sewe brandweermanne is met twee brandweerwaens na die toneel om die brand te blus.
Met hul aankoms was een vertrek aan die brand, maar hulle het dit spoedig geblus voor dit kon versprei na die res van die gebou.
Niemand is in die voorval beseer nie.
Die oorsaak van die brand word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



