
Die voorval het op die N1-snelweg tussen Modimolle (Nylstroom) en Mokopane (Potgietersrus) op 4 Desember in Limpopo plaasgevind.
Sommige van die 11 oorledenes was so verbrand dat ‘n forensiese ondersoek hul geslag en ouderdom moet bevestig om sodoende hul identiteit te bekom.
Een van die Avanza se bande het glo gebars, waarna die bestuurder beheer verloor het.
Die voorval word ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



