NewsNews

‘Moeder en kind’ weer gesteel

Die alombekende 'Moeder en kind' beeld deur die internasionaal bekende kunstenaar, Danie de Jager is weer gesteel. Die beeld van bykans R 2 miljoen wat sedert 1979 by die Sasolburg biblioteek staan, is oor die naweek gesteel.

SASOLBURG. – Die alombekende ‘Moeder en kind’ beeld deur die internasionaal bekende kunstenaar, Danie de Jager is weer gesteel. Die beeld van bykans R 2 miljoen wat sedert 1979 by die Sasolburg biblioteek staan, is oor die naweek gesteel. Die publiek word gevra om te help om beide ‘moeder en kind’ veilig by die huis te kry voor die booswigte die beeld opkap of smelt. Vir die volledige berig, lees van môre af die Vaalweekblad.

Danie de Jager staan hier by sy werk'Moeder en kind'.
Danie de Jager staan hier by sy werk’Moeder en kind’.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button