CommunityNewsNews

Huis brand in Henley

HENLEY-ON-KLIP. - Midvaal Brandweer is vroegoggend na 'n huis in Taplowstraat ontbied waar 'n brand uitgebreek het.

Gelukkig het die brand nie na die res van die huis versprei nie en was slegs die woonkamer in die slag.

Die brand is vinnig deur die flinke brandweermanne van Midvaal Brandweer geblus.

Die oorsaak van die brand is egter nog onbekend, maar word ondersoek.

Niemand is in die voorval beseer nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button